Bevan Mbambo – Technician

I enrolled in this course as I was at a point in my life where I feel the need to become still and realize who I really am, to improve my identity and to strengthen my relationship with God. It goes hand in hand with meditations.

  There definitely a change in my life.

I grow in wisdom. I learned to be calmer and to not be concerned about what other people think of my or tell about me.

I will advise anybody to enroll in this course, because  at the point where you do not have a goo self image, the course teaches you to be wiser and stronger and to improve your relationship with God.

I see life from a better perspective and I am much more humble after this course

——————————————-

Ek het hierdie kursus begin het, want ek is op daadie plek in my lewe waar ek stil wil raak en besef wie ek regtig is en om my identiteit te verbeter, my verhouding met God te versterk. Dit gaan gepaard met die meditasies.

Daar het definitief verandering in my lewe gekom:

Ek is baie  wyser  Ek het geleer om net rustig te raak en  my nie meer veel oor wat “mense” vir my sê of van my dink nie te bekommer nie. Ek sal iemand aanbeveel om te kom, want as jy op daardie punt is wat jy nie ‘n goeie selfbeeld het nie, leer die kursus jou om wyser en sterkte te raak en jou verhouding met God te verbeter

Ek sien dinge om my anders, vanuit ‘n beter oogpunt en is baie nederiger.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *