Caroline Daniëls – Retired

Ek het die kursus begin doen om myself beter te leer ken. Ek hou van die groep, dit het ook die mooi uit my laat kom. Ek het goed ontdek wat my laat stilsit het, wat voorheen nie deel was van my lewe nie. Ek het ondek dat ek meer vanself kon deel. Ek het myself in die groep beter leer ken, want ek kon net myself wees en het tot dusver baie van die groep geleer. Dit het vir my gewerk, soveel so dat ek vir iemand anders ook sal vertel, veral die manier hoe Marié dit vir ons oorgedra het. Caroline Daniëls Afgetredene

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *