Christopher Brooks – Pastor

Die verandering wat die kursus gebring let: Dit voel asof dit “okay” raak om my masker af te haal en meer myself te wees. Ek is meer eerlik met myself en ander. Daar is baie wat om en in my aangaan waarop ek nooit ag op geslaan het nie. Ek dink die kursus is ‘n “non-threating” spasie waar jy jouself kan ontdek. Ek glo almal moet op hierdie reis gaan.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *