Kaylene Roman – Shop manager

Ek het die kursus begin, want ek was nuuskierig om uit te vind waaroor die gaan.

Ek het sover geleer om anders na ander mense te kyk, luister veral met meer insig. Dit het my al baie in my werk gehelp. Ek het geleer om my emosies te hanteer – Van my verhoudings het verbeter, veral by die werk,

Ek sal iemand aanbeveel om die kursus te doen, want behalwe dat ek dit geniet het, het ek ook baie geleer. Die stilte van Sondag heeldag retreat het my heelwat geleer. Ons aanvaar dinge so maklik as vanselfsprekend en is te besig om stil te staan en te waardeer en die mooi om ons raak te sien. Ek hanteer probleme soveel rustiger en kalm. Vandag het ek dit geniet om net stil te wees.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *