Judy Booyzen – Music teacher

 

Ek het dit kursus begin doen want ek het gesukkel om konflik te hanteer en wou probleme dadelik en op my manier uitsorteer. Ek het gewonder of ‘ mindfulness’ werklik ‘n verskil in my lewe sou maak.

Mindfulness het vir my ‘n nuwe manier geleer om na konflik te kyk ;ook dat dit normaal is om uiterste emosies te ervaar en hoe om daarna te kyk.Dit het my geleer om met nuwe oë na alles rondom my te kyk.
Ek is baie rustiger en ontstel my nie meer so erg as ek iets nie kan verander nie – ek bekyk ñ probleem uit verskillende hoeke. Ook het ek geleer om te ‘ let go’ Ek is baie sagter met myself en hou meer van myself. Die kursus het my gereedskap en bewustheid gegee om die lewe beter te hanteer asook ‘n beter kennis van myself.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *