Anita Nel – Chief Director: Innovation & Business Development at Stellenbosch University CEO of US Enterprises (Pty)

Ek het ‘n baie onverwagse en stresvolle uitdaging in die gesig gestaar en ‘n vriendin het my bekendgestel aan Marie se Mindfullness program. Die kursus het my ‘n baie breër uitkyk op die lewe gegee. Dit het my gehelp om verby die alledaagse te kyk en waarde te vind in beide goeie en slegte, orde en chaos. Die kursus het my baie waardevolle ontspanningstegnieke geleer en nuwe perspektiewe. Daar het baie verandering in my lewe gekom.
Ek sal sonder enige twyfel enige iemand aanbeveel om dit te doen!
Dis ‘n ongelooflike waardevolle ervaring wat jou perspektiewe oor jouself, jou omgewing, tyd en ander mense baie positief verander.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *