Anneke Krieg – Project manager and artist

I started this course when I felt lost and confused. I knew I had to sort out my emotions and thoughts and needed help. I did not want to take medication and also did not want to only pray about everything. Marié invited my at the right time and space.

During this course, I got to remember who I was, apart from my rolls as wife and mother. I realized what drains me and that I must lay down boundaries for my own survival. I realized what inspires me.

Mindfulness fits into the gap between psychology and religion/faith. It is a soft journey of self-discovery. It does not fit into a box and therefor it works. Marie has a lot of love, compassion and patience, often  with a twinkle in the eye. I love you Marié

———————————————————————————

Ek het Mindfulnesskursus begin toe ek deurmekaar en verlore gevoel het. Ek het geweet ek moes my gevoelens en gedagtes uitsorteer, maar ek moes hulp kry daarmee. Ek wou nie medikasie neem nie en wou nie net bid oor alles nie. Marié het my op die regte tyd en plek genooi

Gedurende die kursus het ek begin onthou wie ek was en is, apart van my rolle as vrou en ma.  Ek het besef wat dit is wat my dreineer en dat dit in orde is om grense te trek vir my eie oorlewing. Ek het besef wat my inspireer.

Mindfulness pas in die gaping tussen sielkundige en godsdiens/geloof. Dis ‘n baie sagte reis van selfontdekking. Dit pas nie in ‘n boksie nie, en daarom werk dit. Marié is ‘n liefdevolle mens met baie deernis en geduld en ‘n onverwagse vonkel in die oog. Ek is lief vir jou Marié

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *